Samuel Mqhayi

Samuel Edward Krune Loliwe Ngxekengxeke Mqhayi
Gebore(1875-12-01)1 Desember 1875
Gqumahashe
Sterf29 Julie 1945 (op 69)
Ntab'ozuko
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepDigter, dramaturg, essayis, romansier, biograaf, vertaler
Noemenswaardige werke
  • U-Samson, Ityala Lamawele
[[Lêer:|128px|class=skin-invert]]

Samuel Edward Krune Loliwe Ngxekengxeke Mqhayi (S. E. K. L. N. Mqhayi, 1 Desember 187529 Julie 1945) was 'n Xhosa-dramaturg, essayis, kritikus, romanskrywer, biograaf, vertaler en digter wie se werke as instrumenteel beskou word in die standaardisering van die grammatika van isiXhosa en die behoud van die taal in die 20ste eeu.[1]

  1. "S E K Mqhayi: Piercing Curtains of Modernity". The Journalist. Besoek op 1 Augustus 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search